Modulekode | SPP 481 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Uitvoering van eerste onderhoude met kliënte van alle ouderdomme met ‘n verskeidenheid van kommunikasieafwykings. Deelname aan spanbesprekings. Begrip en toepassing van die beginsels van toepaslike onderhoud- en evalueringprotokolseleksie en akkurate en objektiewe verslagskrywing deur middel van seminare. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | SPP 310, 320, 381, 382 |
Kontaktyd | 28 seminare, 212 Kliniese oefensessies, 12 praktiese sessies |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App